Let daarop dat die gesinsbybelstudies primêr gefokus is op gesinne met kleiner kinders. Gesinne met tieners word aangemoedig om die selgroep-besprekings te doen.