Agter elke suksesvolle geloofsreis staan ’n span toegewyde mense wat hul gawes en energie gee om ander te bedien. Die 40 Dae van Dissipelskap-span is ’n diverse groep mense wat met entoesiasme saamwerk om hierdie projek ’n werklikheid te maak. Elke persoon bring unieke insig, kreatiwiteit en geloof om seker te maak dat niemand hierdie pad alleen hoef te stap nie.
Hier is van die kernrolle en persone wat die projek moontlik maak:
Roelof Minnaar - adviserende leraar (Roodekrans gemeente)
Roua du Preez - Geloofsgroei voorsitter, groeigroepe, WhatsApp groepe
Barrie Gordon - skrywer, redigeerder, webmeester van www.40Dae.co.za, materiaalvoorbereider, video-identifisering
Nichelle Correia - multimedia, grafiese ontwerper, groeigroepe, WhatsApp groepe, Sosiale media
Gordon Correia - gebedsleier, gebedsgroepe, video-identifisering
Stefani Nel - Jeug (Roodekrans Gemeente)
Roy Stewart - medeskrywer, redigeerder, antieke-taal-redigeerder.
Pine Pienaar - kritiese leser
Johan Schültz - kritiese leser
Deon Venter - kritiese leser
Werner du Preez - kritiese leser
Francois Botha - kritiese leser
John Klopper - kritiese leser
Stuur 'n e-pos vir Barrie Gordon by 40daeprojek@gmail.com